Friday, February 10, 2012

Wat om saam te neem.

Wat om saam te neem:
1.       Onthou eie drinkgoed – vir die kanoe en die kampvuur. Probeer glas op die water vermy.
2.       Bring eie drinkding – beker om uit te drink
3.    Chips/Lekkers om aan te peusel tydens die roeiery
4.       Tabbart – Baie belangrik vir die muskiete
5.       Slaapsak en/of 'n tent. Kan in die opelug slaap as jy wil.
6.       Hoed vir die van ons wat die son maklik by kom
7.       Sonbrandolie vir dieselfde rede as bo-genoem.
8.       DroĆ« klere vir wanneer die roei klaar is – aand se oorslaap en vir die terug ry huistoe.
9.       Trek skoen aan waarmee jy kan roei. Daar is ‘n plek waar ons moet uitklim. Droe skoene vir die kampvuur.
10. En natuurlik vir jouself….